Skipskop - Theuns Jordaan

歌手:Theuns Jordaan · 专辑:Vreemde Stad · 发行:2009-01-01
歌曲信息
歌曲名:Skipskop
歌手:Theuns Jordaan
所属专辑:Vreemde Stad
发行时间:2009-01-01
介绍:《Skipskop - Theuns Jordaan》Theuns Jordaan & Theuns Jordaan演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Skipskop - Theuns Jordaan 文本歌词
Skipskop - Theuns Jordaan
Pak op pak op
Sit jou goedjies op jou kop
More gaan ons weg
Ver van hier weg
Skipskop skipskop
Wanneer hou die dinge op
Swaarkry le net voor
Die blou berge oor
Overberg se mens
Isse ek gebore
Op die plek skipskop
Nes my pa en sy pa ook
Hier deurie duine loop onse spore
Hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
Maar wat ken ek anders
As die bloudam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Maar verkoop jou bootjie pak op jou goedjies
En se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Linkerhand o die regterhand
Wat se kant le die plek misverstand
'Seblief meneer ag se tog weer
Is dit die pad wat ons moet more vat
'N stukkie le hier en 'n stukkie le daar
Stukkies van my lewe hulle le deurmekaar
Tel op tel op vir shorty en vir pop
Gaan haal vir apie en hou daai kindjie dop
Maar wat ken ek anders
As die blou dam se branders
Die wolke en die winde wat hier waai
Pak op jou goedjies pak op jou goedjies
Se maar so long skipskop skipskop se goodbye
Skipskop skipskop se goodbye
Skipskop - Theuns Jordaan LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词