Makiesakie - Theuns Jordaan
歌曲信息
歌曲名:Makiesakie
歌手:Theuns Jordaan
所属专辑:Vreemde Stad
发行时间:2009-01-01
介绍:《Makiesakie - Theuns Jordaan》Theuns Jordaan & Theuns Jordaan演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。
如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Makiesakie - Theuns Jordaan 文本歌词
Makiesakie - Theuns Jordaan
Is jy oud of is jy jonk nugter of dronk
Van kleins af al geleer om op 'n stage te
Is jy wit of is jy swart bruin of rooi
In 'n hoed of in 'n jas jou beste baadjie getooi
Makie sakie buite makie sakie my mens
Buite makie sakie
Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê
Hoekom het jy vertel dit is die hemel toe's dit al die tyd die hel
Makie sakie gister makie sakie my mens
Gister makie sakie
Die wêreld se dinge en die rook se ringe
Jy soek na lewensbrood want binne voel jy dood
Maar gister tot vandag het jy lekker gelag
Maar jou oë voel vuil en jy begin te huil
Makie sakie trane makie sakie my mens
Trane makie sakie
Het ek jou al gesê dat ek vir jou wil hê
Het ek jou al vertel ek's meer as net jou pel
Hoekom het jy gesê die rook het al gaan lê
En hoekom het jy vertel dis die hemel toe's dit al die tyd die hel

Makiesakie - Theuns Jordaan LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词
- 1
- 2
- 3
-
4
Summer Holiday - The Party Poppers We're all goin' on a summer holiday No more workin' for a week or two Fun and laughter on a summer holiday No more worries fo
-
5
The Young Ones - The Party Poppers The young ones Darling we're the young ones And young ones Shouldn't be afraid To live love While the flame is strong 'Cause
-
6
I Like It - The Party Poppers I like it I like it I like the way you run your fingers through my hair And I like the way you tickle my chin And I like the way y
- 7
- 8
-
9
Klein Verbond - Theuns Jordaan Vanoggend sien ek weer Die son het klaar sy plan beraam Ek hoor steeds jou stem ek onthou nog jou naam Net die kaggel is nog hier
-
10
THE DO - TRAVEL LIGHT I got something in my head something sleeping in my head That I don't wanna wake up, you see Something in my head and my lazy little body