Klein Verbond - Theuns Jordaan

歌手:Theuns Jordaan · 专辑:Vreemde Stad · 发行:2009-01-01
歌曲信息
歌曲名:Klein Verbond
歌手:Theuns Jordaan
所属专辑:Vreemde Stad
发行时间:2009-01-01
介绍:《Klein Verbond - Theuns Jordaan》Theuns Jordaan & Theuns Jordaan演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Klein Verbond - Theuns Jordaan 文本歌词
Klein Verbond - Theuns Jordaan
Vanoggend sien ek weer
Die son het klaar sy plan beraam
Ek hoor steeds jou stem ek onthou nog jou naam
Net die kaggel is nog hier om te luister na my saak
Want ek wonder wat dit is wat jou vir my so deksels mooi maak
Versigtig om te sê dat dit jou oë is
Ek wonder of dit regtig net jou mond is
Te bang om te bely dat dit jou stem is
En ek weet tog dat dit alles maar net buite is
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Ek wil jou verstaan
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Want eks ook maar skaam
Die eenvoud van jou naam hoor ek in elke geluid
Die mooi staan in jou skoene ek het klaar besluit
Dit alles kom nou skielik so maklik uit
Dis tog net woorde maar die pen was toegesluit
Ek weet ek's maar stadig en jy hou die tyd
Maar wys my jou trane wat soos druppels lyk
Onthou nog jou stem ek ken jou profiel
Ek't ook in stofpad en hy's ook verniel
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Praat tog met my
Ek wil jou verstaan
Hoor jy my stem
Ken jy my naam
Luister na my
Net jy sal verstaan
Ek hou ook tyd en dit stap ook aan
Klein Verbond - Theuns Jordaan LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词