Op Pad Na Jou - Elizma Theron
歌曲信息
歌曲名:Op Pad Na Jou
歌手:Elizma Theron
所属专辑:Op Pad Na Jou
发行时间:2011-04-04
介绍:《Op Pad Na Jou - Elizma Theron》Elizma Theron & Elizma Theron演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。
如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Op Pad Na Jou - Elizma Theron 文本歌词
Oppad na Jou - Elizma Theron
Written by:Elizma Theron/Don Kelly/Johan Oberholzer
Ek'e wou ek'e sou ek'e doen dit sommer nou
Ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
As ek die kronkelpad na jou toe vat
En in my tas is liefde en my hart
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
Ek'e volg die eko's van my roep
Elke berg en dal sal ek deursoek
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
Ek'e wou ek'e sou
Ek'e doen dit sommer nou
Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
Ek'e wou ek'e sou
Ek'e doen dit sommer nou
Ek sal aanhou gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
Soos die Suiderkruis die lig bekruip
En die maan verlig die pad vooruit
Wonder ek of jy ook graag jou lippe voel teen myne
Daar is niks wat ek nie sal probeer
Geen rivier of berg wat my kan keer
Want ek weet vanaand gaan ek jou lippe voel teen myne
Ek'e wou ek'e sou
Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
Ek'e wou ek'e sou
Ek'e doen dit sommer nou ek sal aanhou
Gaan nie stop voor ek jou vashou
Oppad na jou
Al val ek neer sal ek weer opstaan en verder in die donker gaan
Geen donderstorm sal my laat terug draai
Die einde van die kronkelpad sien ek jou staan
Met alles wat ek ooit in jou wou hê en baie meer

Op Pad Na Jou - Elizma Theron LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词
- 1
- 2
- 3
-
4
Onthou Sal Ek Onthou - Elizma Theron Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer Dra my oor die drempel van jou hart Daar's note in jou lag wat my nou vat Jou woor
- 5
- 6
-
7
Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee Kan ek jou help verf Aan die kamers van jou hart Die besem vat
- 8
- 9
- 10