Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron

歌手:Elizma Theron · 专辑:Op Pad Na Jou · 发行:2011-04-04
歌曲信息
歌曲名:Ek Wil Huis As Dit Reën
歌手:Elizma Theron
所属专辑:Op Pad Na Jou
发行时间:2011-04-04
介绍:《Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron》Elizma Theron & Elizma Theron演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron 文本歌词
Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron
Written by:Elizma Theron/Johan Oberholzer/Niel Schoombee
Kan ek jou help verf
Aan die kamers van jou hart
Die besem vat en uitvee al die seerkry en die smart
Die krake teen die mure en die dak wat lek reg maak
Dan kan my liefde dalk weer intrek en 'n rusplek daarvan maak
Gee my jou hand
Ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Kan jy my hoor bid in die aande as jy
Slaap my trane vir die hemel pos sodat hy oor jou sal waak
Die reen daar teen jou ruite
Stuur ek sodat jy onthou
Die grootste bly die liefde jy moet leer om te vertrou
Gee my jou hand ek vra jou net wag
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil hui as dit reen want dan huil ek nie alleen
Ek glo nog steeds jy is die een
Ek wil huil as dit reen
Hoor jy my roep
Hoor jy my roep
Waar ek in donkerte soek
Waar ek in donkerte soek
Glo my nou gee my jou hart
Ek wil huil as dit reen
Want dan huil ek nie alleen
Wil my sere vir die aarde leen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as dit reen
Ek wil huil as
Want dan huik ek nie
Alleen
Dan huik hun alleen
Ek glo nog steeds jy is die
Een ek wil huil as dit reen
Een ek wil huil as dit reen
Ek Wil Huis As Dit Reën - Elizma Theron LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词