Aan Die Einde Van ’n Reenboog - Anneli Van Rooyen

歌手:Anneli Van Rooyen · 专辑:Treffers Op Versoek · 发行:1997-01-01
歌曲信息
歌曲名:Aan Die Einde Van ’n Reenboog
歌手:Anneli Van Rooyen
所属专辑:Treffers Op Versoek
发行时间:1997-01-01
介绍:《Aan Die Einde Van ’n Reenboog - Anneli Van Rooyen》Anneli Van Rooyen & Anneli Van Rooyen演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Aan Die Einde Van ’n Reenboog - Anneli Van Rooyen 文本歌词
Aan Die Einde Van Die Reënboog - Anneli Van Rooyen
Written by:CHRISTA STEYN
Waar's die son van jou lag
Waar's die blink van jou oë
Waar is die jy
Waarin ek kon glo
Waar's die pols van jou hart
En die gee van jou hand
Waar het ek jou verloor
Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou
Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou
Waar's die vors van jou staan
Waar's die knik van jou ja
Waar's die droom wat vergete wag
H** verstaan mens alleen
Al die seer die vervreem
Waar het ek jou verloor
Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my en oor jou
Aan die einde van die reënboog
Reg geklee in geel en blou
Vol geheime is sy goud pot
Met waarheid oor my oor jou
Aan Die Einde Van ’n Reenboog - Anneli Van Rooyen LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词