Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen

歌手:Anneli Van Rooyen · 专辑:Ek Wil Jou Ken · 发行:1984-01-01
歌曲信息
歌曲名:Luister Na Die Wind
歌手:Anneli Van Rooyen
所属专辑:Ek Wil Jou Ken
发行时间:1984-01-01
介绍:《Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen》Anneli Van Rooyen & Anneli Van Rooyen演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen 文本歌词
Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen
As jy aleen deur bosse stap
En die eensaamheid in jou hand kan vat
As die son die stiltes stiller bak
Luister na die wind
Soos klip kop
En soos doring bos
Die eenlingskap
Ken jy mos
Want daar's dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Luister na die wind wat waai
En skuur deur buffelgras
Luister na sy fluister praat
Soos riet silinder blaar
Na kantates tussen blare
Van die bos en kremetart
En sifreen wat ons toevou in die nag
As ek alleen deur ruigtes stap
En die besies
In die soetgras roep
As die stiltes
Tussen my en jou
Soos 'n bosveld stilte le
Verlange tussen my en jou
Le
Op die wind se vlerk
N groen duif koer
Is dit jou stem
Of is dit net die wind
Luister na die wind wat waai
En skuur deur buffelgras
Luister na sy fluister praat
Soos riet silinder blaar
Na kantates tussen blare
Van die bos en kremetart
En sifreen wat ons toevou in die nag
Daar's
Dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Die woorde wat in stiltes
Tussen my en jou kom le
Die wind vertel ons stories
Van oranje kampvuur lig
Luister na die wind
Luister na die wind
Daar's dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Die woorde wat in stiltes
Tussen my en jou kom le
Daar's dinge wat die wind vertel
Wat mense nooit kan se
Luister
Luister
Luister
Na die wind
Luister Na Die Wind - Anneli Van Rooyen LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词