Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen
歌曲信息
歌曲名:Neem My Op Vlerke
歌手:Anneli Van Rooyen
所属专辑:Treffers Op Versoek
发行时间:1997-01-01
介绍:《Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen》Anneli Van Rooyen & Anneli Van Rooyen演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。
如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen 文本歌词
Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen
Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfel te glo
Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan
Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem n wolk
Stil soos die nag
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Vanuit die poorte van jou vol kastele
Kom jy en waak oor die mense
Se treë gestuur met beloftes verby ruimte en tyd
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge
Voel jy die lus vir vandag en more
Jy is n kneg van die lewe van strewe
En rus net soos jy is
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Is ek alleen dan hoef ek net te vra
En jy sal kom jou vreugdesboodskap dra

Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词
- 1
- 2
- 3
- 4
-
5
Take Forever (Raw Man Remix) - The Japanese Popstars Composed by:Gary Curran/Gareth Donoghue/Robert Smith/Declan McGlaughlin Produced by:Gary Curran/Gareth Donogh
-
6
Take Forever (RS@Home Remix) - The Japanese Popstars 以下歌词翻译由文曲大模型提供 Yeah you know 是啊 你知道的 Tonight will end 今夜终将落幕 It always does 向来
- 7
- 8
- 9
-
10
Take Forever (Attaque Remix) - The Japanese Popstars 以下歌词翻译由文曲大模型提供 Yeah you know tonight will end 是的 你知道今夜终将落幕 Yeah you know tonight w