Stille Rivierstroom - Steve Hofmeyr

歌手:Steve Hofmeyr · 专辑:Toeka Ma Local · 发行:2009-01-01
歌曲信息
歌曲名:Stille Rivierstroom
歌手:Steve Hofmeyr
所属专辑:Toeka Ma Local
发行时间:2009-01-01
介绍:《Stille Rivierstroom - Steve Hofmeyr》Steve Hofmeyr & Steve Hofmeyr演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Stille Rivierstroom - Steve Hofmeyr 文本歌词
Jou huis is waar jou hart is
My hart is leeg geween
Vandat sy verdwyn het
wandel ek oral alleen
Sing oor somer briese
Jou weemoed sleep weer oor
Saam met die lowerstruike
sing my 'n hemelse koor
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Ek stap deur stille strate
Die eggo's maak my seer
My hart is soos my hande
soekend maar bly altyd leeg
Woestyne kan my nie keer nie
Ek baan deur storms my weg
Ek sal die rivier weer terugvind
voor hierdie klein vissie sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Liefde, liefde's 'n stille rivierstroom
wat vloei deur ons woestynland
Droog die rivier weg
dan sal al die klein vissies sterf
Stille Rivierstroom - Steve Hofmeyr LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词