Lied Van Hoop - Dana Winner

歌手:Dana Winner · 专辑:Bloom · 发行:2021-03-02
歌曲信息
歌曲名:Lied Van Hoop
歌手:Dana Winner
所属专辑:Bloom
发行时间:2021-03-02
介绍:《Lied Van Hoop - Dana Winner》Dana Winner & Dana Winner演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Lied Van Hoop - Dana Winner 文本歌词
Lied Van Hoop - Dana Winner
As die storm wolke verdwyn
Sal die son weer kom skyn
Dis n koue seisoen
Wat in my hart ontvries
Uit 'n moederskoot gedoop
Is die tekens van hoop
Seisoene vasgevang
In die emosie van tyd
Kom weer kom wind
Jaag die wolke aan
Die son sal skyn
Diep binne in my
Kom sing kom dans
Laat jou hande juig
Steek die fakkels aan
Laat vreugdes vure brand
As die wereld draai om sy as
En die mense sy voorspoed verraai
Die melkweg se lyn in
Die donkernag verdwyn
Kryt kerse wat ontplof
Gesiggies verdof
Genadelose dade van die tyd
Kom weer kom wind
Jaag die wolke aan
Die son sal skyn
Diep binne in my
Kom sing kom dans
Laat jou hande juig
Steek die fakkels aan
Laat vreugdes vure brand
Lig jou vredesvlag omhoog
Laat jou liggie helder skyn
Spreek woorde van hoop
Dis tyd om jou man te staan
Vroue families en kinders
Herenig in geloof
Bly volhard en brand 'n kers
Van hoop
Kom weer kom wind
Jaag die wolke aan
Die son sal skyn
Diep binne in my
Kom sing kom dans
Laat jou hande juig
Steek die fakkels aan
Laat vreugdes vure brand
Jaag die wolke aan
Die son sal skyn
Diep binne in my
Kom sing kom dans
Laat jou hande juig
Steek die fakkels aan
Laat vreugdes vure brand
Lied Van Hoop - Dana Winner LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词