My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp

歌手:Carike Keuzenkamp · 专辑:Ek Sing · 发行:2009-01-01
歌曲信息
歌曲名:My Sprokiesverhaal
歌手:Carike Keuzenkamp
所属专辑:Ek Sing
发行时间:2009-01-01
介绍:《My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp》Carike Keuzenkamp & Carike Keuzenkamp演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp 文本歌词
My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp
Composed by:STEINER/CRETU/Jung/G. Van Tonder
Ek wandel in 'n sprokies wêreld waar my drome my heen voer
Waar die mooiste affodille in 'n see van skoonheid groei
Ek dans op maat van melodieë wat geen ander plek bestaan
In my drome
Kan ek jou
Hier kom haal
Groen lê die vlaktes ver en wyd langs trotse berge
En hand aan hand stap ons saam net ek en jy
Daar is geen wolke in die lug daar is geen onweer hier in sig
Daar is geen winde wat hier suis in my paradys
Ek wandel in my sprokies wêreld wat niemand van my weg kan neem
Waar al my drome sprokies drome soms so na aan werklik kom
Waar ek jou weer styf kan vashou en my arms om jou vou
En van vooraf
Lugkastele
Weer kan bou

My Sprokiesverhaal - Carike Keuzenkamp LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词