Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler

歌手:Heinz Winckler · 专辑:20 Goue Treffers · 发行:2015-09-11
歌曲信息
歌曲名:Dis Daai 20 Minute
歌手:Heinz Winckler
所属专辑:20 Goue Treffers
发行时间:2015-09-11
介绍:《Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler》Heinz Winckler & Heinz Winckler演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler 文本歌词
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler
Die langpad huistoe lê nog voor
Ek kon jou verlange op jou voicemail hoor
Ek weet dis laat
Baby lekker slaap
Ek sal jou met 'n soen kom wakker maak
Mmmmm
Al waaraan ek kan dink
Ja al waaraan ek kan aan dink
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor storm
Kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut daai stil voor die storm
Steel 'n oomblik of twee
Ek wag vir die liggies van die stad
Die maan se strale verlig die kronkelpad
Sing saam met die songs op die radio
En elke woord laat my dink aan my en jou
Al waaraan ek kan dink
Ja al waaraan ek kan aan dink
Dis daai 20 minute voor ons op moet staa
Dis daai wakker word oomblik met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor die storm
Kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut
Daai stil voor die storm
Steel 'n oomblik of twee
15 kilometer voor ek langs jou lê
Voor inkruip tyd en ek moet deur toe sluip
10 minute is wat die GPS sê
Dan gaan ons twee lepel lê
Dis daai 20 minute voor ons op moet staan
Dis daai wakker word oomblik
Met ons twee saam
Ons lê en kyk na mekaar
Daai stil voor die storm
Kan die heelnag na jou staar
Dis daai 20 minute voor die wekker laat waai
Dis jou wakker word oë wat jou droom verraai
En nog 'n minuut
Daai stil voor die storm
Steel 'n oomblik of twee
Steel 'n oomblik
Ja 'n oomblik
'N oomblik of twee
Dis Daai 20 Minute - Heinz Winckler LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词
  • 1
    Jakarandakoningin
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
    Jakarandakoningin - Heinz Winckler Written by:Heinz Winckler Dis heerlike lente die winter 's verby Alles wat grys was het kleur begin kry Dis amper so beautiful
  • 2
    Jy Gee My Butterflies
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
  • 3
    Jy’s Bonatuurlik
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
  • 4
    Klein Bietjie
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
    阿木-最浪漫的事 搜啦EP 背靠着背坐在地毯上 听听音乐聊聊愿望 我希望你越来越温柔 你希望我放你在心上 我说想送你个浪漫的梦想 谢谢你带我找到天堂 哪怕用一辈子才能完成
  • 5
    Net Soos in My Droom
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
    阿木 - 最浪漫的事 搜啦EP 背靠着背 坐在地毯上 听听音乐 聊聊愿望 我希望你越来越温柔 你希望我放你在心上 我说想送你个浪漫的梦想 谢谢你带我找到天堂 哪怕用一辈子才能
  • 6
    Spreek Heer
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
  • 7
    Valskerm
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
  • 8
    You and I
    Heinz Winckler · · 未知
    You and I - Charlize Berg Heinz Winckler Hei: Can you feel the hunger Can you feel it burning inside Can you feel the thunder Can you feel it rolling Baby that'
  • 9
    Vat My Hand
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
    Vat My Hand - Heinz Winckler Soos ek staan hier in jou oe Weet ek jy is gestuur van bo Om met my hart te toor En elke keer wat ek jou soen Begin my wereld draai
  • 10
    24/7/365
    Heinz Winckler · 20 Goue Treffers · 2015-09-11
    24/7/365 - Heinz Winckler Written by:Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon Tyd vlieg vinnig by ons verby elke Oomblik is n skat vir jou en my Maak nie saak Waar