Smag Na Jou - Len Muller

歌手:Len Muller · 专辑:Smag Na Jou · 发行:2014-08-29
歌曲信息
歌曲名:Smag Na Jou
歌手:Len Muller
所属专辑:Smag Na Jou
发行时间:2014-08-29
介绍:《Smag Na Jou - Len Muller》Len Muller & Len Muller演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Smag Na Jou - Len Muller 文本歌词
Smag Na Jou - Len Muller
Written by:L Muller
Probleme raak groot as geloof verdwyn
Mense lyk vreemd as die lug wegkwyn
Berge is groot en my woorde klein
Skyn op die pad wat na jou toe lei
Jy moenie so ver wees nie
Moenie so ver wees nie
Want jys die asem in my
Die lug op my pad
Ek kan nie sonder jou leef nie
En my ontdekkings in toom
Is dat ek jou verloon
Alles in my smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Gee my tog vlerke op die wind wil ek gly
Ver bo die twyfel wat in my kom bly
Vol van myself en die leun sluk my in
Daar waar ek eindig is waar jy begin
Jy moenie so ver wees nie
Moenie so ver wees nie
Moenie so ver wees nie
Want jys die asem in my
Die lug op my pad
Ek kan nie sonder jou leef nie
En my ontdekkings in toom
Is dat ek jou verloon
Alles in my smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Ek smag na jou
Smag Na Jou - Len Muller LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词