Kolmanskop - Anneli Van Rooyen

歌手:Anneli Van Rooyen · 专辑:Soos Ou Vriende · 发行:1988-01-01
歌曲信息
歌曲名:Kolmanskop
歌手:Anneli Van Rooyen
所属专辑:Soos Ou Vriende
发行时间:1988-01-01
介绍:《Kolmanskop - Anneli Van Rooyen》Anneli Van Rooyen & Anneli Van Rooyen演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Kolmanskop - Anneli Van Rooyen 文本歌词
Kolmanskop - Anneli Van Rooyen
Composed by:Anneli Van Rooyen
Vier kamer mure stom wag die ure
Vir stemme iewers deur die dag
Huise en balke gevreet deur die valke van tyd
Kraak deur die nag
Versteende wêreld gevou in die duine
Gekwes deur die son en wind
Die pale sal staan eensaam
'N Brandpunt van glorie verkwyn tot sand in jou hand
Hoor jy nog saans die wals op jou vloer
Lê klanke verskuil in papier teen jou muur
Donker die dans van die gety
Wat skyn in maskers wat lag rondom my
Maskers is oral rondom my
My voetstappe waarsku in lig en in skadu
Die lewe hier is verby
Sand paleis weelde
Nou nog net beelde wat skyn in die woestyn
Die son gooi sy lyne op jou paar saam fortuine
Skitter op glas en op skerf
Jou verhoog is 'n leemte
Kandelare verbeelding jy onthaal slegs die onthou
Hoor jy nog saans die wals op jou vloer
Lê klanke verskuil in papier teen jou muur
Donker die dans van die gety
Wat skyn in maskers wat lag rondom my
Hoor jy nog saans die wals op jou vloer
Lê klanke verskuil in papier teen jou muur
Donker die dans van die gety
Wat skyn in maskers wat lag rondom my
Maskers is oral rondom my
Kolmanskop - Anneli Van Rooyen LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词