Liefde Soldaat - Adam
歌曲信息
歌曲名:Liefde Soldaat
歌手:Adam
所属专辑:Adam
发行时间:2011-04-01
介绍:《Liefde Soldaat - Adam》Adam & Adam演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。
如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Liefde Soldaat - Adam 文本歌词
Soveel briewe soveel ink dis wat ons bind en wat ons sink
Jy staan voor my en se
Jou moed is op en jou hart is leeg ek moet dit vul of aanbeweeg
Ek staan voor jou en se
Kyk my in die oe en glo
Eks jou liefde soldaat
Gewapen tot die tand met jou hart hier in my hand veg ek
Jou liefde soldaat
Altyd hier vir jou gestuur om jou net vas te hou

Wat jou sy nooit sal verlaat en 'n koel vir jou sal vat
Want eks jou liefde soldaat
Wat nie veg vir goed of kwaad maar net vir jou
Soveel trane soveel seer ek voel jou pyn ek het geleer
Ek wens ek kon gister terugdraai
Hier staan ek voor jou op my kniee ek vra vergifnis nog een keer
Die tyd het gekom ek was verkeerd

Jy's die een wat ek wil he
Jy weet ek weet jy's moeg vir die baklei
Ek gee nie om wat almal se
Ek gaan veg tot ek jou kry
Breakdown eks jou liefde soldaat

Final eks jou liefde soldaat

'N liedjie soos 'jy soen my nie meer nie' onder andere
Behalwe dat dit my laat skuldig voel namens die manlike geslag
Het my laat besef dat ons mans nie altyd
Hard
Genoeg 'veg' vir
Nie met nie
Ons vrouens nie
Liefde soldaat is basies
N 'kreet' waar jy as man vir jou vrou se
Daar mag dalk moeilike tye gewees het
Of moeilike tye wat nog kom maar dit maak nie saak wat gebeur nie
Ek sal vir jou veg
As jy bereid is om te veg vir jou
Ge
Liefde
En jy dink hy/sy weet dit nie of hoor dit dalk nie genoeg nie
Sing dit vir hom/haar vanaand en maak seker dis nie n leë belofte nie
Hugo

Liefde Soldaat - Adam LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词