Kaapse Blou - Christia Visser

歌手:Christia Visser · 专辑:Kaapse Blou · 发行:2024-02-05
歌曲信息
歌曲名:Kaapse Blou
歌手:Christia Visser
所属专辑:Kaapse Blou
作词:未知
作曲:未知
发行公司:未知
发行时间:2024-02-05
大小:3.5 MB
时长:03:50秒
比特率:129K
评分:0.0分
介绍:《Kaapse Blou - Christia Visser》Christia Visser & Christia Visser演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Kaapse Blou - Christia Visser文本歌词
作词 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
作曲 : Hugo Ludik/Nicholas Jordaan/Brendan Ross Campbell
Ek was so jonk nog
So wild, wakker, weerloos en so seker van my pad
Toe sien ek jou, ek bewe
Ek het geweet, my lewe sal nooit ooit weer dieselfde wees nie want
As jy ooit sou wonder
Liefde’s blind en jy sal nooit kan weet hoe hard jy gaan val nie
Jy gaan baklei, vergewe en aanhou soek vir rede
Wat het ek so reg gedoen, hoe't ek hier beland?
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
Dit was so maklik, dit was so maklik
Om te hang aan elke noot wat oor jou sagte lippe vloei
Want met jou waterval woorde, net vier akkoorde
‘n Melodie vergete, gevind en vasgehou
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
Kies ek jou, kies ek jou
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
Jy’s my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou
My Kaapse blou
编辑于2024/02/05更新
Kaapse Blou - Christia VisserLRC歌词
[00:00.000] 作词 : Hugo Ludik\/Nicholas Jordaan\/Brendan Ross Campbell
[00:01.000] 作曲 : Hugo Ludik\/Nicholas Jordaan\/Brendan Ross Campbell
[00:04.542] Ek was so jonk nog
[00:06.187] So wild, wakker, weerloos en so seker van my pad
[00:12.244] Toe sien ek jou, ek bewe
[00:15.381] Ek het geweet, my lewe sal nooit ooit weer dieselfde wees nie want
[00:21.166] As jy ooit sou wonder
[00:23.909] Liefde’s blind en jy sal nooit kan weet hoe hard jy gaan val nie
[00:30.172] Jy gaan baklei, vergewe en aanhou soek vir rede
[00:35.260] Wat het ek so reg gedoen, hoe't ek hier beland?
[00:39.065] Jy’s my Kaapse blou
[00:43.049] Jy is my heelal hier en nou
[00:47.441] Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[00:56.485] Jy is tydloos soos Tafelberg
[00:59.471] So groen soos die winter
[01:01.590] So sag soos die soetste merlot
[01:05.564] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[01:08.476] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[01:12.379] My Kaapse blou
[01:15.760]
[01:16.880] Dit was so maklik, dit was so maklik
[01:20.599] Om te hang aan elke noot wat oor jou sagte lippe vloei
[01:25.737] Want met jou waterval woorde, net vier akkoorde
[01:29.973] ‘n Melodie vergete, gevind en vasgehou
[01:34.700] Jy’s my Kaapse blou
[01:38.472] Jy is my heelal hier en nou
[01:43.903] Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[01:52.255] Jy is tydloos soos Tafelberg
[01:54.890] So groen soos die winter
[01:57.064] So sag soos die soetste merlot
[02:00.742] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[02:03.950] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[02:07.644] My Kaapse blou
[02:09.844] Kies ek jou, kies ek jou
[02:18.025] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[02:21.876] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[02:26.768]
[02:28.474] Jy’s my Kaapse blou
[02:32.322] Jy is my heelal hier en nou
[02:36.582] Ek’s die rivier, jy’s die wal wat my water inhou
[02:45.620] Jy is tydloos soos Tafelberg
[02:48.363] So groen soos die winter
[02:50.379] So sag soos die soetste merlot
[02:54.581] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[02:57.249] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[03:02.765] My Kaapse blou
[03:04.201] Jy is tydloos soos Tafelberg
[03:06.257] So groen soos die winter
[03:08.476] So sag soos die soetste merlot
[03:11.855] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[03:15.028] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[03:19.061] Jy is tydloos soos Tafelberg
[03:21.636] So groen soos die winter
[03:23.858] So sag soos die soetste merlot
[03:27.348] Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
[03:30.649] Daar’s geen ander plek, bo alles kies ek jou
[03:34.186] My Kaapse blou
[03:38.339] My Kaapse blou
其他歌词