Agter Elke Man - Steve Hofmeyr

歌手:Steve Hofmeyr · 专辑:Grootste Platinum Treffers · 发行:2006-01-01
歌曲信息
歌曲名:Agter Elke Man
歌手:Steve Hofmeyr
所属专辑:Grootste Platinum Treffers
发行时间:2006-01-01
介绍:《Agter Elke Man - Steve Hofmeyr》Steve Hofmeyr & Steve Hofmeyr演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Agter Elke Man - Steve Hofmeyr 文本歌词
Agter Elke Man - Steve Hofmeyr
Ek scheme 'n ou score nooit nie
Life se rules maak jou te dronk
En die breaks lê soms so ver weg
Deur die tralies van 'n tronk
Jan wolm se baksteenhuisie
Antie stienie se kombers
Waar sy en sarie suffer
Swaarkry ensovoorts
Liana is nou steve sin
Colien se hart is dood
Oor boyfriends wat op bikes ry
En rondry sonder brood
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Toy boy bly 'n jailbird
En 'n welfare goose se smile
Want daars net regtig rykdom
As daar goud is in jou hart
Kom surprise my met jou oe
Waar elkeen op sy eie jol
Ek scheme dit kan nie werk nie
Want vir elkeen is daar n rol
Een speel hy weet wat vry is
Vasgevang in n game
Speel maar waar jy lus het pel
Almal is op n stage
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Daars 'n vrou wat weet wat aangaan
Agter elke man
Al staan sy daar en die trane loop
Saggies oor haar wang
Almal maak tog foute
Saam maak ons 'n span
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Solank as daar 'n vrou staan
Agter elke man
Agter Elke Man - Steve Hofmeyr LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词