1001 Soene - Heinz Winckler

歌手:Heinz Winckler · 专辑:24/7/365 · 发行:2011-04-11
歌曲信息
歌曲名:1001 Soene
歌手:Heinz Winckler
所属专辑:24/7/365
发行时间:2011-04-11
介绍:《1001 Soene - Heinz Winckler》Heinz Winckler & Heinz Winckler演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
1001 Soene - Heinz Winckler 文本歌词
Met elke draai van die wiel
Verloor ek 'n stukkie van my siel
Verder en verder weg van jou
En my hart klop vlou
My hert het ek by jou agter gelaat
Baby jy is my sielemaat
En die lyne op jou lyf
Dis waar ek wil wees styf
In jou arms wil ek lê dis wat ek wil he
1001 soene vie jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag
Pad raak langer na elke uur
Prys vir ons liefde was te duur
Verder en verder weg van jou
En my hart klop vlou
Die lyne op die pad hwt my laat besef
Soos 'n pyl in my hary het dit
My getref
Jy is alles vir my
Dis waar ek wil bly
In jou arms wil ek lê
Dis wat ek wil hê
1001 soene vie jou
1002 kan ek onthou
1003 vir elke uur
1004 en nou's ons hier
1005 op jou lyf
1006 vir al die res
1007 vir elke rede
1008 vir elke nag
1001 Soene - Heinz Winckler LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词