Ek ken Jou Soms - Steve Hofmeyr
歌曲信息
歌曲名:Ek ken Jou Soms
歌手:Steve Hofmeyr
所属专辑:25 Jaar Se Beste
发行时间:2012-01-01
介绍:《Ek ken Jou Soms - Steve Hofmeyr》Steve Hofmeyr & Steve Hofmeyr演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。
如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Ek ken Jou Soms - Steve Hofmeyr 文本歌词
Ek Ken Jou Soms - Steve Hofmeyr
Ek ken jou soms in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms as ek huil
Want jou weg is soms so steil
Jy ken my
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms in die nag
Ek erken dit soms te sag
Ek ken jou soms as ek vlug
En ek vra jou neem my terug
Jy ken my
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms as ek huil
Want jou weg is soms so steil
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms soos 'n kind
Op my knieë koud en blind
Tel my op laat my sing
Jy ken my en ek's jou vriend
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms as ek huil
Want jou weg is soms so steil
Jy ken my
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms in die nag
Ek erken dit soms te sag
Ek ken jou soms as ek vlug
En ek vra jou neem my terug
Jy ken my
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms in die nag
As ek bang vir more wag
Ek ken jou soms as ek huil
Want jou weg is soms so steil
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken jou soms soos 'n kind
Op my knieë koud en blind
Tel my op laat my sing
Jy ken my en ek's jou vriend
Jy ken my
As ek vir jou wag
Ek ken Jou Soms - Steve Hofmeyr LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词
-
1
Bonus - Hayko Cepkin Tek bildi臒im bir 艧ey varken , 莽ok bilinmez bir hal oldum Kendimden kurtulmam laz谋m ,kimseyi tan谋maz oldum Baylar,bayanlar 脟眉r眉y眉p
-
2
Amper - Steve Hofmeyr As jy eendag miskien In 'n droom oor ons weer sien Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien Om deur die beeskraal en sy kallers
-
3
Dicitencello Vuje (1997 Digital Remaster) - Alan Sorrenti Dicitancell a sta' cumpagna vost'a C'hagg perduto o suonn e a fantasia C'ha pens sempe Ch'è tutta a v
- 4
- 5
- 6
- 7
-
8
Cinco minutos - Luis Eduardo Aute Written by:Luis Eduardo Aute/Luis Eduard Era la noche como un suave infierno De diablos borrachos cantando A la luna de tepoztl
- 9
- 10