Ons Leef Vir Ons Twee - Nádine

歌手:Nádine · 专辑:This Time I Know · 发行:2008-01-01
歌曲信息
歌曲名:Ons Leef Vir Ons Twee
歌手:Nádine
所属专辑:This Time I Know
发行时间:2008-01-01
介绍:《Ons Leef Vir Ons Twee - Nádine》Nádine & Nádine演唱的歌曲,由未知作词、未知作曲。 如果你觉得好听,欢迎分享给朋友一起看看歌词,一起支持歌手!
Ons Leef Vir Ons Twee - Nádine 文本歌词
Ons Leef Vir Ons Twee - Nadine
Die blare dartel in die wind
Asof die tyd nie meer bestaan
Met eerlikheid soos van 'n kind
Jy leef selfs in my drome, niks anders bestaan
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Jou liggaam praat 'n nuwe taal
Ek ken dit nie, maar ek begryp
Dis ons verhaal wat ons verstaan
Oor 'n liefde wat die, grense altyd skuif.
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Die mense om ons heen staan, plotseling opsy
Ons is saam, ek leef vir jou, jy leef vir my
Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
En my hart smelt as jy geluidloos sê: Jy's lief vir my
Ek lewe vir jou - oh-oo-ho-ho
Jy lewe vir my - oh-oo-ho-ho
En die wêreld verdwyn as jy vir my sê: "Jy's lief vir my"
Ek lewe vir jou
Jy lewe vir my
Ek lewe vir jou
Ons Leef Vir Ons Twee - Nádine LRC歌词
当前歌曲暂无LRC歌词
其他歌词